Handelinge 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Petrus het besef wat aan die gang is en het gesê: “Nou weet ek vir seker dat Jehovah* sy engel gestuur het en my gered het uit Herodes se hand en van alles wat die Jode gedink het met my sal gebeur.”+
11 Petrus het besef wat aan die gang is en het gesê: “Nou weet ek vir seker dat Jehovah* sy engel gestuur het en my gered het uit Herodes se hand en van alles wat die Jode gedink het met my sal gebeur.”+