Handelinge 12:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar hy het vir hulle beduie om stil te bly en het vir hulle vertel presies hoe Jehovah* hom uit die tronk gebring het, en hy het gesê: “Vertel hierdie dinge vir Jakobus+ en die broers.” Toe het hy uitgegaan en êrens anders heen gereis. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:17 Getuig, bl. 81, 112 Die Wagtoring,1997/5/15, bl. 161990/6/1, bl. 20
17 Maar hy het vir hulle beduie om stil te bly en het vir hulle vertel presies hoe Jehovah* hom uit die tronk gebring het, en hy het gesê: “Vertel hierdie dinge vir Jakobus+ en die broers.” Toe het hy uitgegaan en êrens anders heen gereis.