-
Handelinge 12:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Op ’n vasgestelde dag het Herodes koninklike klere aangetrek en op die regterstoel gaan sit en vir hulle ’n openbare toespraak begin hou.
-