Handelinge 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het dus ’n tyd lank daar gebly en het moedig gepreek omdat Jehovah* hulle die gesag gegee het om dit te doen. Hy het die boodskap van sy onverdiende goedheid bevestig deur hulle in staat te stel om tekens en wonderwerke te doen.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:3 Die Wagtoring,1998/12/1, bl. 16
3 Hulle het dus ’n tyd lank daar gebly en het moedig gepreek omdat Jehovah* hulle die gesag gegee het om dit te doen. Hy het die boodskap van sy onverdiende goedheid bevestig deur hulle in staat te stel om tekens en wonderwerke te doen.+