15 “Manne, hoekom doen julle hierdie dinge? Ons is ook mense met dieselfde gebreke as julle.+ En ons maak die goeie nuus aan julle bekend sodat julle kan ophou om hierdie waardelose dinge te doen en die lewende God kan aanbid, wat die hemel en die aarde en die see en alles daarin gemaak het.+