2 Maar Paulus en Barʹnabas was daarteen gekant, en dit het tot baie onenigheid en ’n groot bespreking gelei. Daarom is daar besluit dat Paulus en Barʹnabas en van die ander na die apostels en ouermanne in Jerusalem+ moet gaan in verband met hierdie saak.