Handelinge 15:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ná ’n lang, intense bespreking het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: “Manne, broers, julle weet goed dat God my lank gelede onder julle uitgekies het sodat mense van die nasies die woord van die goeie nuus uit my mond sou hoor en glo.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:7 Getuig, bl. 106 Die Wagtoring,1990/6/15, bl. 13
7 Ná ’n lang, intense bespreking het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: “Manne, broers, julle weet goed dat God my lank gelede onder julle uitgekies het sodat mense van die nasies die woord van die goeie nuus uit my mond sou hoor en glo.+