Handelinge 16:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. Daar was ’n dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse pa, Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:1 Die Wagtoring,2015/11/1, bl. 91990/6/15, bl. 14 Getuig, bl. 122
16 Toe het hy in Derbe en ook in Listra+ aangekom. Daar was ’n dissipel met die naam Timoʹteus,+ die seun van ’n gelowige Joodse vrou maar van ’n Griekse pa,