-
Handelinge 16:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Op die Sabbatdag het ons by die poort uitgegaan na ’n plek langs ’n rivier, waar ons gedink het ’n bidplek is, en ons het gaan sit en met die vrouens begin praat wat daar bymekaargekom het.
-