Handelinge 18:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Hierdie man is geleer* in die weg van Jehovah.* Hy was vol ywer as gevolg van die heilige gees en hy het die dinge oor Jesus noukeurig aan ander geleer, maar hy was net bekend met die doop van Johannes. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:25 Die Wagtoring,2010/6/15, bl. 111996/10/1, bl. 20-21 Verkondigers, bl. 149
25 Hierdie man is geleer* in die weg van Jehovah.* Hy was vol ywer as gevolg van die heilige gees en hy het die dinge oor Jesus noukeurig aan ander geleer, maar hy was net bekend met die doop van Johannes.