Handelinge 21:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Toe het Paulus gesê: “Ek is eintlik ’n Jood,+ van Tarsus+ in Siliʹsië, ’n burger van ’n bekende stad. Daarom smeek ek u: Laat my toe om met die volk te praat.”
39 Toe het Paulus gesê: “Ek is eintlik ’n Jood,+ van Tarsus+ in Siliʹsië, ’n burger van ’n bekende stad. Daarom smeek ek u: Laat my toe om met die volk te praat.”