Handelinge 21:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Nadat hy toestemming gegee het, het Paulus, wat op die trap gestaan het, met sy hand vir die volk beduie. Toe die mense stil word, het hy in Hebreeus met hulle gepraat+ en gesê:
40 Nadat hy toestemming gegee het, het Paulus, wat op die trap gestaan het, met sy hand vir die volk beduie. Toe die mense stil word, het hy in Hebreeus met hulle gepraat+ en gesê: