Handelinge 22:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 het die militêre bevelvoerder beveel dat Paulus in die soldate se kwartiere ingebring moet word. Hy het gesê dat hulle hom met ’n gésel* moet slaan terwyl hy ondervra word, sodat hy kon uitvind presies hoekom hulle so teen Paulus skree. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 22:24 Die Wagtoring,2001/12/15, bl. 21-221990/6/15, bl. 23
24 het die militêre bevelvoerder beveel dat Paulus in die soldate se kwartiere ingebring moet word. Hy het gesê dat hulle hom met ’n gésel* moet slaan terwyl hy ondervra word, sodat hy kon uitvind presies hoekom hulle so teen Paulus skree.