-
Handelinge 23:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Toe dit dag word, het die Jode ’n plan beraam om Paulus dood te maak. Hulle het ’n eed afgelê dat hulle vervloek sou wees as hulle eet of drink voordat hulle Paulus doodgemaak het.
-