-
Handelinge 23:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Hierdie manne het na die hoofpriesters en die ouermanne toe gegaan en gesê: “Ons het ’n eed afgelê dat ons vervloek sal wees as ons enigiets eet voordat ons Paulus doodgemaak het.
-