Handelinge 24:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe die goewerneur met ’n knik vir Paulus beduie om te praat, het hy gesê: “Omdat ek goed weet dat hierdie nasie u al baie jare lank as regter het, sal ek myself met graagte voor u verdedig.+
10 Toe die goewerneur met ’n knik vir Paulus beduie om te praat, het hy gesê: “Omdat ek goed weet dat hierdie nasie u al baie jare lank as regter het, sal ek myself met graagte voor u verdedig.+