Handelinge 24:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar ek erken wel dat ek heilige diens aan die God van my voorvaders+ verrig volgens hierdie weg wat hulle ’n sekte noem. Ek glo alles wat in die Wet en in die boeke van die profete geskryf is.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 24:14 Die Wagtoring,2000/7/15, bl. 13-14
14 Maar ek erken wel dat ek heilige diens aan die God van my voorvaders+ verrig volgens hierdie weg wat hulle ’n sekte noem. Ek glo alles wat in die Wet en in die boeke van die profete geskryf is.+