11 As ek dan regtig ’n misdadiger is en enigiets gedoen het wat die dood verdien,+ vra ek nie om die dood vry te spring nie. Maar as hierdie manne se beskuldigings teen my vals is, kan geen mens my as ’n guns aan hulle oorlewer nie. Ek wil hê dat die keiser my saak moet verhoor!”+