-
Handelinge 27:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Toe die suidewind saggies begin waai, het hulle gedink dat dit nou ’n goeie tyd is om na Feniks te vertrek, en hulle het die anker gelig en langs die kus van Kreta geseil.
-