Handelinge 28:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die eilandbewoners* was buitengewoon goed vir ons.* Hulle het ons almal vriendelik verwelkom en ’n vuur gemaak, want dit het gereën en dit was koud. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 28:2 Getuig, bl. 209-210 Die Wagtoring,2002/5/15, bl. 191999/5/1, bl. 30
2 Die eilandbewoners* was buitengewoon goed vir ons.* Hulle het ons almal vriendelik verwelkom en ’n vuur gemaak, want dit het gereën en dit was koud.