-
Handelinge 28:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Hulle het toe gereël om op ’n sekere dag na hom toe te gaan, en selfs ’n groter groep van hulle het na die plek toe gegaan waar hy gebly het. En van die oggend tot die aand het hy die saak aan hulle verduidelik deur deeglik oor die Koninkryk van God te getuig. Hy het hulle uit die Wet van Moses+ en ook uit die boeke van die profete+ probeer oortuig van Jesus.+
-