Romeine 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Deur middel van hom het ons ook deur geloof toegang gekry tot hierdie onverdiende goedheid wat ons nou geniet,+ en laat ons bly wees* as gevolg van die hoop wat ons het om heerlikheid van God te ontvang. Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:2 Ontwaak!,1999/7/8, bl. 20-21
2 Deur middel van hom het ons ook deur geloof toegang gekry tot hierdie onverdiende goedheid wat ons nou geniet,+ en laat ons bly wees* as gevolg van die hoop wat ons het om heerlikheid van God te ontvang.