Romeine 6:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ons is dus saam met hom begrawe deur middel van ons doop in sy dood,+ sodat ons ook ’n nuwe lewe kan lei, net soos Christus deur die mag* van die Vader uit die dood opgewek is.+
4 Ons is dus saam met hom begrawe deur middel van ons doop in sy dood,+ sodat ons ook ’n nuwe lewe kan lei, net soos Christus deur die mag* van die Vader uit die dood opgewek is.+