Romeine 7:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 So het julle ook, my broers, deur die offerande van die Christus gesterf wat die Wet betref. Julle behoort nou aan iemand anders,+ aan die een wat uit die dood opgewek is,+ sodat ons vir God vrugte kan dra.+
4 So het julle ook, my broers, deur die offerande van die Christus gesterf wat die Wet betref. Julle behoort nou aan iemand anders,+ aan die een wat uit die dood opgewek is,+ sodat ons vir God vrugte kan dra.+