Romeine 7:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Het wat goed is dan my dood veroorsaak? Beslis nie! Maar die sonde het wel. Deur middel van wat goed is, het die sonde die dood oor my gebring+ om duidelik te maak wat sonde is. En die gebod het geopenbaar hoe sondig die sonde is.+ Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:13 Die Wagtoring,1992/11/1, bl. 5
13 Het wat goed is dan my dood veroorsaak? Beslis nie! Maar die sonde het wel. Deur middel van wat goed is, het die sonde die dood oor my gebring+ om duidelik te maak wat sonde is. En die gebod het geopenbaar hoe sondig die sonde is.+