-
Romeine 11:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Want as jy uit die wilde olyfboom gesny is en op die gekweekte olyfboom geënt word, al word dit nie gewoonlik so gedoen nie, dan sal dié wat natuurlike takke is, sekerlik op hulle eie olyfboom geënt word!
-