Romeine 14:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Wie is jy om iemand anders se kneg te oordeel?+ Sy eie meester sal oordeel of hy staan of val.+ Maar hy sal beslis staan, want Jehovah* kan hom laat staan. Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:4 Die Wagtoring,2010/4/15, bl. 15
4 Wie is jy om iemand anders se kneg te oordeel?+ Sy eie meester sal oordeel of hy staan of val.+ Maar hy sal beslis staan, want Jehovah* kan hom laat staan.