Romeine 15:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 met die krag van tekens en wonderwerke+ en met die krag van God se gees. Dit was sodat ek die goeie nuus oor die Christus deeglik kon verkondig+ van Jerusalem af en in ’n kring tot by Illiʹrikum. Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:19 2010 Jaarboek, bl. 128 Die Wagtoring,2005/10/15, bl. 16-17
19 met die krag van tekens en wonderwerke+ en met die krag van God se gees. Dit was sodat ek die goeie nuus oor die Christus deeglik kon verkondig+ van Jerusalem af en in ’n kring tot by Illiʹrikum.