1 Korintiërs 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Aan die gemeente van God wat in Korinte+ is, aan julle wat in eenheid met Christus Jesus geheilig is,+ en wat geroep is om heiliges te wees, saam met almal wat oral die naam aanroep van ons Here Jesus Christus,+ hulle Here en ons s’n: 1 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:2 Die Wagtoring,1994/12/15, bl. 24-25
2 Aan die gemeente van God wat in Korinte+ is, aan julle wat in eenheid met Christus Jesus geheilig is,+ en wat geroep is om heiliges te wees, saam met almal wat oral die naam aanroep van ons Here Jesus Christus,+ hulle Here en ons s’n: