6 Broers, ek het hierdie dinge dan nou vir julle eie beswil op my en Apolʹlos+ toegepas, sodat julle die volgende reël deur ons kan leer: “Moenie verder gaan as die dinge wat geskryf is nie.” Dan sal julle nie opgeblase van trots+ wees en die een bo die ander voortrek nie.