1 Korintiërs 7:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Om besny te wees, is nie belangrik nie, en om nie besny te wees nie, is nie belangrik nie.+ Wat wel belangrik is, is om aan God se gebooie gehoorsaam te wees.+
19 Om besny te wees, is nie belangrik nie, en om nie besny te wees nie, is nie belangrik nie.+ Wat wel belangrik is, is om aan God se gebooie gehoorsaam te wees.+