1 Korintiërs 12:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 En God het verskillende persone in die gemeente aangestel: eerstens apostels,+ tweedens profete,+ derdens onderrigters,+ dan kragtige werke,+ dan gawes om te genees,+ vermoëns om te kan help, vermoëns om die leiding te neem,+ verskillende tale.+
28 En God het verskillende persone in die gemeente aangestel: eerstens apostels,+ tweedens profete,+ derdens onderrigters,+ dan kragtige werke,+ dan gawes om te genees,+ vermoëns om te kan help, vermoëns om die leiding te neem,+ verskillende tale.+