2 Korintiërs 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Julle moet hom nou vryelik vergewe en hom vertroos,+ sodat hy nie dalk so hartseer word dat dit hom oorweldig* nie.+ 2 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:7 Die Wagtoring,2010/6/15, bl. 131998/10/1, bl. 17-18
7 Julle moet hom nou vryelik vergewe en hom vertroos,+ sodat hy nie dalk so hartseer word dat dit hom oorweldig* nie.+