2 Korintiërs 5:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Omdat ons dan weet wat die vrees van die Here beteken, hou ons aan om mense te oorreed, maar God ken ons goed.* Ek hoop egter dat julle ons ook goed ken.* 2 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:11 Die Wagtoring,1998/12/15, bl. 15-16
11 Omdat ons dan weet wat die vrees van die Here beteken, hou ons aan om mense te oorreed, maar God ken ons goed.* Ek hoop egter dat julle ons ook goed ken.*