2 Korintiërs 11:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 maar ek is in ’n mandjie* deur ’n venster in die stadsmuur laat sak,+ en ek het ontsnap.