2 Korintiërs 13:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Daarom skryf ek hierdie dinge terwyl ek nie daar is nie, sodat ek nie tydens my besoek streng hoef op te tree volgens die gesag wat die Here my gegee het nie.+ Hy het my die gesag gegee om op te bou, nie om af te breek nie.
10 Daarom skryf ek hierdie dinge terwyl ek nie daar is nie, sodat ek nie tydens my besoek streng hoef op te tree volgens die gesag wat die Here my gegee het nie.+ Hy het my die gesag gegee om op te bou, nie om af te breek nie.