Efesiërs 4:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Julle is geleer om van die ou persoonlikheid ontslae te raak,+ wat met julle vorige lewenswyse ooreenkom en wat al hoe slegter word as gevolg van sy bedrieglike begeertes.+ Efesiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:22 Die Wagtoring,2010/9/15, bl. 191993/3/1, bl. 15-161991/8/1, bl. 18 God se woord, bl. 175-176
22 Julle is geleer om van die ou persoonlikheid ontslae te raak,+ wat met julle vorige lewenswyse ooreenkom en wat al hoe slegter word as gevolg van sy bedrieglike begeertes.+