Kolossense 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Julle is saam met hom in sy doop begrawe,+ en weens hom is julle ook saam opgewek+ deur julle geloof in die kragtige werk van God, wat hom uit die dood opgewek het.+
12 Julle is saam met hom in sy doop begrawe,+ en weens hom is julle ook saam opgewek+ deur julle geloof in die kragtige werk van God, wat hom uit die dood opgewek het.+