1 Tessalonisense 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 want ons dink altyd aan julle getroue werk, julle liefdevolle arbeid en julle volharding as gevolg van julle hoop+ op ons Here Jesus Christus in die teenwoordigheid van ons God en Vader. 1 Tessalonisense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:3 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 6 Koninkryksbediening,2000/2, bl. 4
3 want ons dink altyd aan julle getroue werk, julle liefdevolle arbeid en julle volharding as gevolg van julle hoop+ op ons Here Jesus Christus in die teenwoordigheid van ons God en Vader.