1 Tessalonisense 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Ons het Timoʹteus,+ ons broer en God se bedienaar* in die goeie nuus oor die Christus, gestuur om julle standvastig te maak* en julle in julle geloof te vertroos, 1 Tessalonisense Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:2 Die Wagtoring,2009/5/15, bl. 141986/10/1, bl. 10-11
2 Ons het Timoʹteus,+ ons broer en God se bedienaar* in die goeie nuus oor die Christus, gestuur om julle standvastig te maak* en julle in julle geloof te vertroos,