6 Maar Timoʹteus het so pas van julle af by ons aangekom+ en het ons die goeie nuus oor julle getrouheid en liefde vertel. Hy het vir ons gesê dat julle nog steeds goeie herinneringe van ons het en dat julle ons graag wil sien, net soos ons ook vir julle wil sien.