1 Timoteus 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dié wat slawe is, moet aanhou om alle eer aan hulle eienaars te gee,+ sodat daar nooit sleg gepraat sal word van die naam van God en die leringe nie.+ 1 Timoteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:1 Die Wagtoring (1991),1991/2/1, bl. 21
6 Dié wat slawe is, moet aanhou om alle eer aan hulle eienaars te gee,+ sodat daar nooit sleg gepraat sal word van die naam van God en die leringe nie.+