Hebreërs 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 So ook het die Christus nie homself die eer gegee+ deur ’n hoëpriester te word nie, maar hierdie eer is vir hom gegee deur die Een wat vir hom gesê het: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.”+
5 So ook het die Christus nie homself die eer gegee+ deur ’n hoëpriester te word nie, maar hierdie eer is vir hom gegee deur die Een wat vir hom gesê het: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.”+