Hebreërs 11:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Deur geloof was Abraham+ gehoorsaam toe hy geroep is om weg te trek na ’n plek wat hy as ’n erfenis sou ontvang. Hy het weggetrek, al het hy nie geweet waarheen hy gaan nie.+ Hebreërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:8 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2020/8, bl. 3-4
8 Deur geloof was Abraham+ gehoorsaam toe hy geroep is om weg te trek na ’n plek wat hy as ’n erfenis sou ontvang. Hy het weggetrek, al het hy nie geweet waarheen hy gaan nie.+