Hebreërs 11:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Hulle is met klippe doodgegooi,+ hulle is getoets, hulle is in twee* gesaag, hulle is met die swaard doodgemaak.+ Hulle het rondgeloop in skaapvelle, in bokvelle,+ terwyl hulle gebrek gely het, swaargekry het+ en sleg behandel is.+ Hebreërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:37 Die Wagtoring,1987/1/15, bl. 18-19
37 Hulle is met klippe doodgegooi,+ hulle is getoets, hulle is in twee* gesaag, hulle is met die swaard doodgemaak.+ Hulle het rondgeloop in skaapvelle, in bokvelle,+ terwyl hulle gebrek gely het, swaargekry het+ en sleg behandel is.+