-
Jakobus 2:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Maar iemand sal sê: “Jy het geloof, en ek het werke. Wys my jou geloof sonder die werke, en dan sal ek jou my geloof deur my werke wys.”
-