1 Johannes 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ons moenie soos Kain wees, wat sy oorsprong by die Duiwel* gehad het en sy broer doodgemaak het nie.+ En hoekom het hy hom doodgemaak? Want sy eie werke was goddeloos,+ maar sy broer se werke was regverdig.+ 1 Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:12 Onderwyser, bl. 225 Die Wagtoring,1986/7/15, bl. 16-17
12 Ons moenie soos Kain wees, wat sy oorsprong by die Duiwel* gehad het en sy broer doodgemaak het nie.+ En hoekom het hy hom doodgemaak? Want sy eie werke was goddeloos,+ maar sy broer se werke was regverdig.+