Openbaring 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader – ja, aan hom behoort die eer en die mag tot in ewigheid. Amen. Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:6 Openbaring se klimaks, bl. 19
6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader – ja, aan hom behoort die eer en die mag tot in ewigheid. Amen.