Openbaring 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Skryf aan die engel van die gemeente in Sardis: Hierdie dinge sê hy wat die sewe geeste van God+ en die sewe sterre+ het: ‘Ek ken jou dade, dat jy die reputasie* het dat jy lewend is, maar jy is dood.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:1 Die Wagtoring,2009/1/15, bl. 302003/5/15, bl. 16-17 Openbaring se klimaks, bl. 30, 54-55
3 “Skryf aan die engel van die gemeente in Sardis: Hierdie dinge sê hy wat die sewe geeste van God+ en die sewe sterre+ het: ‘Ek ken jou dade, dat jy die reputasie* het dat jy lewend is, maar jy is dood.+