Openbaring 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En ’n wit kleed is vir elkeen van hulle gegee,+ en daar is vir hulle gesê om nog ’n klein rukkie te rus, totdat die getal van hulle medeslawe en hulle broers wat binnekort net soos hulle doodgemaak gaan word, volledig is.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:11 Die Wagtoring,2007/1/1, bl. 29-30 Openbaring se klimaks, bl. 102-104, 288-289
11 En ’n wit kleed is vir elkeen van hulle gegee,+ en daar is vir hulle gesê om nog ’n klein rukkie te rus, totdat die getal van hulle medeslawe en hulle broers wat binnekort net soos hulle doodgemaak gaan word, volledig is.+